You can access the distribution details by navigating to My pre-printed books > Distribution
"Jou gedigte is baie goed en wys dat jy baie talent het. Jy het 'n baie ongewone benadering en daar is geen twyfel dat gegewe die regte behandeling, daar 'n sekere vraag na die boek moet wees nie."
Excalibur Press van Londen (Engeland)
"Poëties gesien jou gedigte het 'n musikale kwaliteit, en sal goed wees as tekste vir liedjies."
"Minnaar se Testament"
"Dit klink soos 'n melancholiese liedjie."
Mev Barbara Schneider
Literatur Arbeid Hamburg (Duitsland)
"Ek het dit geniet om jou gedigte te lees."
Caroline Mardall
Oxford University Press (Engeland)
"Ek het dit baie waardeer om jou lirieke te lees, hartseer, baie melancholies, maar verfrissend."
Mev Audrey Motaung
Bekende sanger in Duitsland. -----
Currently there are no reviews available for this book.
Be the first one to write a review for the book HY HET MY GESÊ.